Waterless Skin Healing Anti-Insect Foam Shampoo 200ml

R226.00 Inclusive

Not Available at this Moment

Notify me when the item is back in stock.

Waterless Skin Healing and Anti-Insect foam shampoo from Spencers, packaged in 200ml container. Unieke nie-toksiese WATERLOSE SKUIM sjampoe wat help om insekte af te weer, geformuleer vir honde, van Spencers Natural Pet Care!

Waterless Skin Healing Anti-Insect FOAM Shampoo 200ml from Spencers

This unique, premium quality, fantastic smelling WATERLESS foam shampoo for dogs and cats can be used for regular cleaning, in areas where there is a water shortage, for pets that don’t like water, for those that live in flats and for general refreshing of your pets. It lifts dust, dirt and bacteria, leaving your pet squeaky clean and is highly concentrated, and therefore only a small amount is needed per wash. This product contains the highest quality natural essential oils of Neem, Geraniol and Lavender which are well known to have many properties, including improving general skin health and the repelling of insects. It can also be used as a cream for irritated skin by rubbing it into the affected area. The product has been developed by veterinarians in a laboratory and is used worldwide.

Hierdie unieke sjampoe, van hoogstaande gehalte, is spesiaal vir honde geformuleer en bied ‘n natuurlike manier om bosluise, vlooie en ander insekte af te weer. WATERLOSE SKUIM sjampoe kan gebruik word vir gereelde skoonmaak, in gebiede waar daar is ‘n water tekort, vir troeteldiere wat nie van water hou en vir diegene wat in woonstelle woon en vir algemene verkwikking. Die produk bevat essensiële Neem, Geraniol en Lavender olies van hoë gehalte en dit is bekend dat die olies baie medisinale eienskappe het, insluitend die afweering van insekte en die algemene gesondheid van die vel of jas. Die olies word deur die vel en hare van die troeteldier opgeneem en stel dan ‘n fantastiese reuk vry wat ‘n hindernis vorm en help voorkom dat insekte naby die troeteldier kom. Die formulering van die druppels is ontwikkel deur veeartse en word tans wêreldwyd gebruik.

Features:

  • Natural active ingredients; Natuurlike aktiewe bestanddele;
  • Repels ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies; Verweer bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë;
  • Relieves dry, itchy, red and irritated skin and improves general skin health; Verlig droë, jeukerige, rooi en geïrriteerde vel en verbeter algemene velgesondheid;

Active Ingredients:

  • NEEM OIL comes from a tree in India and has been used for centuries for a variety of ailments. Neem is known to repel insects, as it interrupts the life cycle of ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies. It improves general skin health, has anti-bacterial, anti-fungal and anti-septic properties and is also used in the agricultural sector.
  • GERANIOL OIL is found in rose, citrus, citronella and palmarosa plants and forms a barrier around the pet which repels insects and has anti-bacterial properties.
  • LAVENDER OIL is also known to repel bugs and has a calming and soothing effect on your pet.
  • NEEM OIL kom van ‘n boom in Indië en word al eeue lank vir verskillende kwale gebruik. Neem is bekend vir insekte verweering, aangesien dit die lewensiklus van bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë onderbreek. Dit verbeter algemene velgesondheid, het anti-bakteriële, antiswam- en antiseptiese eienskappe en word ook in die landbousektor gebruik.
  • GERANIOL-olie kom voor in roos-, sitrus-, sitronella- en palmarosa-plante en vorm ‘n hindernis rondom die troeteldier wat insekte afweer. GERANIOL-olie demonstreer ook anti-bakteriële eienskappe.
  • LAVENDER olie is ook bekend vir sy eienskappe on insekte af te weer en het ‘n kalmerende effek op u troeteldier.

Spencers natural, premium products are made in laboratories by veterinarians under ISO standards. The exclusive formulas and best prime materials guarantee the stability, effectiveness and shelf-life of the products.

Natuurlike, premium produkte van Spencers Natural Pet Care word in laboratoriums vervaardig deur veeartse volgens ISO-standaarde. Die eksklusiewe formules en beste materiaal waarborg die stabiliteit, doeltreffendheid en houdbaarheid van die produkte.

Neem Oil, Geranoil and Lavender Oil

0
×

Hello!

Welcome to Raw Food for Pets! How can we help you? Click below to chat on WhatsApp or send us an email to [email protected]

× Talk to Us