Natural Anti-Insect Cat Collars

R166.00 Inclusive

19 In Stock

SKU NP-FL-COLAR-01 Category

An unique anti-insect non-toxic collar formulated for cats from Spencers! Unieke nie-toksiese kraag wat help om insekte af te weer, geformuleer vir katte, van Spencers Natural Pet Care!

Natural Anti-Insect Cat Collars from Spencers

This unique, premium quality collar is specially formulated for cats, is non-toxic and provides a natural way of repelling ticks, fleas and other insects. It is robust and is made from high grade rubber which is impregnated with the essential oil of Neem which is extracted through top quality processes. The Neem oil is well known to have many properties including the repelling of insects and improving of general skin health, and is absorbed by the skin and hair of the pet with no side effects. This product releases a fantastic smell, and this aroma forms a barrier preventing insects from getting near the pet. The collar has been developed by veterinarians in a laboratory and is used worldwide.

Hierdie unieke kraag, van hoogstaande gehalte, is spesiaal vir honde geformuleer en bied ‘n natuurlike manier om bosluise, vlooie en ander insekte af te weer. Die produk bevat essensiële Neem, van hoë gehalte en dit is bekend dat die olie baie medisinale eienskappe het, insluitend die afweering van insekte en die algemene gesondheid van die vel of jas. Die olie word deur die vel en hare van die troeteldier opgeneem en stel dan ‘n fantastiese reuk vry wat ‘n hindernis vorm en help voorkom dat insekte naby die troeteldier kom. Die formulering van die kraag is ontwikkel deur veeartse en word tans wêreldwyd gebruik.

Maximum length of collar: 30 cm

Features:

    • Natural active ingredients; Natuurlike aktiewe bestanddele;
    • Repels ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies; Verweer bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë;
    • Relieves dry, itchy, red and irritated skin and improves general skin health; Verlig droë, jeukerige, rooi en geïrriteerde vel en verbeter algemene velgesondheid;
    • Ergonomic buckle which means the collar comes loose if caught to prevent choking;
    • Ergonomiese gespe wat beteken dat die kraag los kom as dit gevang word om verstik te voorkom;
    • WATERPROOF; Waterdig;
    • Lasts up to 90 days.

Ingredients:

  • NEEM OIL comes from a tree in India and has been used for centuries for a variety of ailments. Neem is known to repel insects, as it interrupts the life cycle of ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies. It improves general skin health, has anti-bacterial, anti-fungal and anti-septic properties and is also used in the agricultural sector.
  • NEEM OIL kom van ‘n boom in Indië en word al eeue lank vir verskillende kwale gebruik. Neem is bekend vir insekte verweering, aangesien dit die lewensiklus van bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë onderbreek. Dit verbeter algemene velgesondheid, het anti-bakteriële, antiswam- en antiseptiese eienskappe en word ook in die landbousektor gebruik.

Spencers natural, premium products are made in laboratories by veterinarians under ISO standards. The exclusive formulas and best prime materials guarantee the stability, effectiveness and shelf-life of the products.

Natuurlike, premium produkte van Spencers Natural Pet Care word in laboratoriums vervaardig deur veeartse volgens ISO-standaarde. Die eksklusiewe formules en beste materiaal waarborg die stabiliteit, doeltreffendheid en houdbaarheid van die produkte.

Neem Oil, Geranoil and Lavender Oil

0
×

Hello!

Welcome to Raw Food for Pets! How can we help you? Click below to chat on WhatsApp or send us an email to [email protected]

× Talk to Us