(1 customer review)

Anti-Insect Spray for Dogs 250ml

R195.00 Inclusive

6 In Stock

Spencers Anti-Insect Spray for Dogs (250ml), an unique anti-insect non-toxic spray formulated for dogs! Unieke nie-toksiese spuit wat help om insekte af te weer, geformuleer vir honde, van Spencers Natural Pet Care!

SKU: NP-CN-SPRAY-01 Category: Brand:

Spencers Anti-Insect Spray for Dogs (250ml)

This premium quality anti-insect spray, specially formulated for dogs, contains natural active ingredients that repel ticks, fleas and other insects. It is to be used at the time of infestation, to repel insects and can also be sprayed on the pet’s bedding and around the house. This product contains the highest quality essential oils of Neem, Geraniol and Lavender which are well known to have many properties, including repelling insects and improving general skin health. The oils are absorbed through the skin and hair, and the aroma provides a barrier around the pet preventing further infestation. The spray was developed by veterinarians in a laboratory and is used worldwide.

Hierdie unieke spuit, van hoogstaande gehalte, is spesiaal vir honde geformuleer en bied ‘n natuurlike manier om bosluise, vlooie en ander insekte af te weer. Gebruik tydens besmetting, om insekte af te weer en kan ook op die beddegoed van die troeteldier en rondom die huis gespuit word. Die produk bevat essensiële Neem, Geraniol en Lavender olies van hoë gehalte en dit is bekend dat die olies baie medisinale eienskappe het, insluitend die afweering van insekte en die algemene gesondheid van die vel of jas. Die olies word deur die vel en hare van die troeteldier opgeneem en stel dan ‘n fantastiese reuk vry wat ‘n hindernis vorm en help voorkom dat insekte naby die troeteldier kom. Die formulering van die druppels is ontwikkel deur veeartse en word tans wêreldwyd gebruik.

Features:

  • Natural active ingredients; Natuurlike aktiewe bestanddele;
  • Repels ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies; Verweer bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë;
  • Relieves dry, itchy, red and irritated skin and improves general skin health; Verlig droë, jeukerige, rooi en geïrriteerde vel en verbeter algemene velgesondheid;
  • Can be used around the house; Kan in en om die huis gebruik word;
  • Can be used on the pet’s bedding; Kan op die beddegoed van die troeteldier gebruik word.

Active Ingredients:

  • NEEM OIL comes from a tree in India and has been used for centuries for a variety of ailments. Neem is known to repel insects, as it interrupts the life cycle of ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies. It improves general skin health, has anti-bacterial, anti-fungal and anti-septic properties and is also used in the agricultural sector.
  • GERANIOL OIL is found in rose, citrus, citronella and palmarosa plants and forms a barrier around the pet which repels insects and has anti-bacterial properties.
  • LAVENDER OIL is also known to repel bugs and has a calming and soothing effect on your pet.
  • NEEM OIL kom van ‘n boom in Indië en word al eeue lank vir verskillende kwale gebruik. Neem is bekend vir insekte verweering, aangesien dit die lewensiklus van bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë onderbreek. Dit verbeter algemene velgesondheid, het anti-bakteriële, antiswam- en antiseptiese eienskappe en word ook in die landbousektor gebruik.
  • GERANIOL-olie kom voor in roos-, sitrus-, sitronella- en palmarosa-plante en vorm ‘n hindernis rondom die troeteldier wat insekte afweer. GERANIOL-olie demonstreer ook anti-bakteriële eienskappe.
  • LAVENDER olie is ook bekend vir sy eienskappe on insekte af te weer en het ‘n kalmerende effek op u troeteldier.

Spencers natural, premium products are made in laboratories by veterinarians under ISO standards. The exclusive formulas and best prime materials guarantee the stability, effectiveness and shelf-life of the products.

Natuurlike, premium produkte van Spencers Natural Pet Care word in laboratoriums vervaardig deur veeartse volgens ISO-standaarde. Die eksklusiewe formules en beste materiaal waarborg die stabiliteit, doeltreffendheid en houdbaarheid van die produkte.

Neem Oil, Geranoil and Lavender Oil

Pet Parents Also Viewed

0
Scroll to Top