Anti-Insect Spot On Drops for Cats

R170.00 Inclusive

8 In Stock

Spencers Anti-Insect Spot On Drops for Cats, an unique anti-insect non-toxic spot-on drops formulated for cats! Unieke nie-toksiese druppels wat help om insekte af te weer, geformuleer vir katte, van Spencers Natural Pet Care!

SKU: NP-FL-SPOTON-01 Category: Brand:

Spencers Anti-Insect Spot On Drops for Cats

These unique, premium quality, spot-on drops are specially formulated for cats and provide a natural way of repelling ticks, fleas and other insects. This product contains high quality essential oils of Neem, Geraniol and Lavender are well known to have many properties, including repelling insects and improving general skin health. The oils are absorbed by the skin and hair of the pet and release a fantastic smell which forms a barrier preventing insects from getting near the pet. The drops have been developed by veterinarians in a laboratory and are used worldwide.

Hierdie unieke druppels, van hoogstaande gehalte, is spesiaal vir katte geformuleer en bied ‘n natuurlike manier om bosluise, vlooie en ander insekte af te weer. Die produk bevat essensiële Neem, Geraniol en Lavender olies van hoë gehalte en dit is bekend dat die olies baie medisinale eienskappe het, insluitend die afweering van insekte en die algemene gesondheid van die vel of jas. Die olies word deur die vel en hare van die troeteldier opgeneem en stel dan ‘n fantastiese reuk vry wat ‘n hindernis vorm en help voorkom dat insekte naby die troeteldier kom. Die formulering van die druppels is ontwikkel deur veeartse en word tans wêreldwyd gebruik.

This product has a dossier available with clinical data obtained in a laboratory. Die produk het ‘n dossier beskikbaar met kliniese data wat in ‘n laboratorium verkry is op navraag.

Features:

  • Natural active ingredients; Natuurlike aktiewe bestanddele;
  • Repels ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies; Verweer bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë;
  • Relieves dry, itchy, red and irritated skin and improves general skin health; Verlig droë, jeukerige, rooi en geïrriteerde vel en verbeter algemene velgesondheid;
  • WATERPROOF; Waterdig.

Active Ingredients:

  • NEEM OIL comes from a tree in India and has been used for centuries for a variety of ailments. Neem is known to repel insects, as it interrupts the life cycle of ticks, fleas, mites, mosquitoes and flies. It improves general skin health, has anti-bacterial, anti-fungal and anti-septic properties and is also used in the agricultural sector.
  • GERANIOL OIL is found in rose, citrus, citronella and palmarosa plants and forms a barrier around the pet which repels insects and has anti-bacterial properties.
  • LAVENDER OIL is also known to repel bugs and has a calming and soothing effect on your pet.
  • NEEM OIL kom van ‘n boom in Indië en word al eeue lank vir verskillende kwale gebruik. Neem is bekend vir insekte verweering, aangesien dit die lewensiklus van bosluise, vlooie, myte, muskiete en vlieë onderbreek. Dit verbeter algemene velgesondheid, het anti-bakteriële, antiswam- en antiseptiese eienskappe en word ook in die landbousektor gebruik.
  • GERANIOL-olie kom voor in roos-, sitrus-, sitronella- en palmarosa-plante en vorm ‘n hindernis rondom die troeteldier wat insekte afweer. GERANIOL-olie demonstreer ook anti-bakteriële eienskappe.
  • LAVENDER olie is ook bekend vir sy eienskappe on insekte af te weer en het ‘n kalmerende effek op u troeteldier.

Spencers natural, premium products are made in laboratories by veterinarians under ISO standards. The exclusive formulas and best prime materials guarantee the stability, effectiveness and shelf-life of the products.

Natuurlike, premium produkte van Spencers Natural Pet Care word in laboratoriums vervaardig deur veeartse volgens ISO-standaarde. Die eksklusiewe formules en beste materiaal waarborg die stabiliteit, doeltreffendheid en houdbaarheid van die produkte.

Neem Oil, Geranoil and Lavender Oil

Pet Parents Also Viewed

You may also like…

0
Scroll to Top